Willem se Blog
Tuesday, August 3, 2010
die jasmyn voor die agterdeur blom
Elke jaar is dit die eerste tekens van die lente wat in aantog is - die jasmyn "vingertjies" wat aan die blomme-trossies blink begin opswel voor hulle oopbars en die eerste aankondiging oor die lente se koms begin proklameer.
Newer Posts
Home
Subscribe to:
Comments (Atom)